Jy word hartlik uitgenooi na
Sampie en Zanalee
se boerebruilof
okt
12
2024
14:30 vir 15:00
Maande
Dae
Ure
Minute
Sekondes
tot die boshoffmakiti
Ons Foto Album
Ons Eerste Foto
Eerste staproete
Uitstappie na Loskop dam
ons word bietjie vuil
Ons eerste kind
eerste vakansie saam
Ons vier 2 maande saam
want plaas lewe is lekker
ons is weer op vakansie
volleyball tyd
Dit is visvang tyd op vlaklaagte
kom ons roadtrip so bietjie
Ons eerste photoshoot
Innibos
2023
Date night
Roadtrip na harties
Ons venue is geboek
uiteindelik verloof
Die Skedule
16:00
Vrydag, 11 oktober
Ons braai almal saam.
Bring asb julle eie vleis en koelhouer. Bykosse sal voorsien word.
Saterdag, 12 oktober
10:00
Ontbyt by die lodge vir die wat oorslaap vrydag aand
14:30
15:00
15:45
16:15
17:45
18:45
19:30
20:30
-
-
-
-
-
-
-
-
15:00
15:45
16:15
17:45
18:45
19:30
20:30
23:30
arriveer
seremonie
familie fotos
canapés
bedankings, toesprake en tafel foto’s
Kousband & blomme gooi, eerste dans,
pa & dogter dans, Ma & seun dans en koeksny
Boere ete
kom ons makiti
8:30
Sondag, 13 oktober
Ontbyt in die saal vir die gaste wat oorslaap saterdag
Akkommodasie
Elke persoon is verantwoordelik vir die boek van hul akkommodasie.
Vir Mellow Lodge se akkommodasie:
Lodge Kamer 6
Lodge Kamer 7
Glamping Kamer
3, 4 & 5
Slegs 2 enkel beddens in kamers.
Maak gebruik van amblusie blok en buite kombuis
R380 p/p/p/n
Kliphuis
1.5km van venue
moet met suv ry
Een groot huis waar 8 slaap. 2 kamers met dubbel beddens, 2 kamers met enkel beddens 2 badkamers
R350 p/p/p/n
Stalle
Blinkwater
5km van venue
moet met suv ry
Een groot huis waar 8 slaap. 4 kamers met dubbel beddens, 2 badkamers
R350 p/p/p/n
Buite die venue akkommodasie
Druk asb op die naam vir hulle inligting.
Dorsdrift Gaste Plaas
Een groot huis waar 9 kan slaap.
R600 p/n/p/k
Heidi: 082 681 4181
Hannes: 079 527 4760
Guestdors@gmail.com
Kontak asb vir pad aanwysings.
Vrae & Antwoorde
Wat trek ons aan?
Smart casual. Verkieslik geen hakskoene dit is klipperig.
Vir die dames asb GEEN WIT KLERE nie.
Mag ek ‘n metgesel saam bring?
Uitnodiging gestuur dui aan of u ‘n metgesel mag bring.
Mag ons ons eie koelhouer bring?
Vir Vrydag aand mag u koelhouer bring maar vir Saterdag sal daar ‘n kontant kroeg, sap en water beskikbaar wees by die onthaal. Geen koelhouers sal by die onthaal toegelaat word!
Wat kan ons gee as n trougeskenk?
Ons nessie is klaar geveer, spaar jou voete die loop,
‘n Geldjie sal ons waardeer.